“Ons het ongelukkig baie laat daar aangekom omdat ons slegs daar oorgebly het na die Volksblad fees oppad terug Kaap toe. Heerlike rustige atmosfeer met die mees gerieflike pragtige skoon slaap fasaliteite. Pragtige uitsig toe ons die volgende oggend wakker word. Beveel beslis die vriendelike gasvryheid aan en sal graag weer wil oorbly en vir langer ook.”